Successfully reported

Casablanca

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat dele van die akkommodasie via trappe toeganklik is en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek word na 22:00 toegelaat nie.
Geen glasware word in die swembadarea toegelaat nie.
Gebruik die aangewese parkeerplek vir Eenheid 11. Indien bykomende parkeerplek benodig word, reël dit asseblief vooraf.
Rook word nie binne die eenheid toegelaat nie. Rook word op die balkonne toegelaat.
Gooi rommel soggens in die buitedromme weg vir afhaal.
Wees bedagsaam teenoor ander vakansiegangers.
Gedurende die besige vakansieseisoen, maak seker dat die eenheid veilig gesluit is as jy vir die dag vertrek.
Geen besoekers van buite word toegelaat nie.
Die eenheid is selfsorg en sal skoon en netjies wees met aankoms. Vir addisionele skoonmaakdienste, kontak asseblief vir Hetilda.
Neem asseblief kennis dat handdoeke nie voorsien word nie.
Neem asseblief kennis dat

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 98 Compensation Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21fd3eccd4ebc5d9b7552204fb689279344ac7d0390fc6ad42230a3cc24b53083d62d394e11cb43bb96ca84ad2f0bdad1f65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 98 Compensation Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.533600359692 31.222278304299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang