Successfully reported
+16

Casablanca

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 98 Compensation Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Casablanca is 'n ruim selfsorg-dakwoonstel in Ballito. Die eiendom is ideaal vir gesinne of groepe wat op soek is na 'n ontspanne kuswegbreek met maklike toegang tot plaaslike besienswaardighede.

Hierdie dakwoonstel strek oor 3 vlakke en akkommodeer 6 gaste in 3 lugversorgde slaapkamers wat op die tweede en derde vlakke geleë is, terwyl die eerste verdieping 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitkamer het. Daar is 2 slaapkamers op die tweede verdieping, elk ingerig met 'n dubbelbed, asook 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde verdieping bied 'n ekstra slaapkamer met 'n dubbelbed en lugversorging, asook 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus met 'n lugbraaier, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en wasmasjien. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6, en die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv, Netflix en Prime. Die eenheid is toegerus met onbeperkte WiFi.

Elke verdieping het 'n balkon, 1 balkon het braaigeriewe en sitplek, terwyl 2 met 'n tafeltjie en stoele ingerig is.

Gaste kan ook die woonstelgebou se gemeenskaplike braai-area geniet en toegang tot die strand via 'n agterhek. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eiendom se sentrale ligging maak dit 'n ideale basis om Ballito se strande, winkels en restaurante te verken.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Kegomoditswe
Ronald

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 98 Compensation Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Casablanca het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 98 Compensation Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21fd3eccd4ebc5d9b7552204fb689279344ac7d0390fc6ad42230a3cc24b53083d62d394e11cb43bb96ca84ad2f0bdad1f65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 98 Compensation Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.533600359692 31.222278304299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang