Successfully reported
+20

CasaNyumbani

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Menton Road, Richmond, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

CasaNyumbani is 'n lieflike woonstel op die eerste verdieping in Richmond, Johannesburg, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir familie of vriende wat oornagverblyf soek.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n enkelbed ingerig is. Boonop het die leefarea 'n enkelslaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel met 4 stoele en gemaklike rusbanke wat na 'n balkon met sitplek buite oopmaak.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 14 Menton Road, Richmond, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Gaste dink CasaNyumbani het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Menton Road, Richmond, Johannesburg, 2192, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90e5e7917ead7252e9b638c25527851ffd07404c3a08f6669324dd72d634f50491b7d79b50e24d1be2838bebee7ed1553ccf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 14 Menton Road Richmond 2192 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.181927179276 28.014082942957
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang