Successfully reported
+36

Casart Game Lodge

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grietjie Nature reserve, Balule, Phalaborwa, 3900, Limpopo
  • Vanaf R5 390 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Casart Game Lodge bied luukse verblyf in eenhede wat smaakvol versier is. Hier kan gaste ontspan en uitsigte oor die omliggende Grietjie Privaat Wildreservaat in Phalaborwa geniet. Die lodge is ideaal binne-in dié Groot 5-reservaat geleë en vorm deel van die Groter Krugerwildtuin.

Die lodge bied verblyf in 2 luukse rondawels of die gastehuis. Die rondawels het elk 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Hierdie eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Linne, badhanddoeke, sjampoe, seep en room word voorsien.

Die gastehuis beskik oor 2 slaapkamers en en suite-badkamers met 'n stort. Altwee eenhede lei na 'n houtdek wat na die bosveld front en stoele het. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe in elke eenheid.

Ontbyt en aandete is ingesluit.

Die lodge bied talle geriewe en dienste soos 'n eetarea, stoep, gastesitarea, gratis WiFi, 'n uitkyk- en masseringslapa, groot swembad, dekkroeg en bord- en kaartspeletjies. Gaste kan die wild besigtig deur op wildritte te gaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • Grietjie Nature reserve, Balule, Phalaborwa, 3900, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 5 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grietjie Nature reserve, Balule, Phalaborwa, 3900, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a0ba9296adb083136fd7d6695a497ed82aadf9e2c5820537ca4a7d069d7fb8729254d4ed739e74d00d43cb5ee3ccb59286d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 390 per nag, vir 2 mense Grietjie Nature reserve Balule 3900 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.109675272471 31.014938343768
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang