Successfully reported
+13

Cassia @ Bermuda

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 450 R2 205 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cassia @ Bermuda is 'n moderne huis in die nuwe fase van Marina Martinique en dit bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir familie en vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek buite die stadsgedruis.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers het dubbelbeddens, waarvan 1 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die aparte badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het.

Die oopplanleefarea sluit 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei in. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.

Die skuifdeur lei na 'n stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n uitsig oor die kanaal.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cassia @ Bermuda het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 450
R 2 450 R 2 205
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 450
R 2 450 R 2 205
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 450
R 2 450 R 2 205
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf6e78ccc06706d3b942b3d2ab417d08b575db48947d7c9d15c6eb409d25c86a025f52ea39d6fd4ea378a54566af3a2fdb5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 450 nouVanaf R2 205 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Marina Martinique Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.069355953656 24.915404075116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang