Castle Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 127 Ridge Road, Bartlett, Boksburg, 1459, Gauteng
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Castle Lodge is in Barlette, Boksburg en bied luukse verblyf wat geskik is vir korporatiewe kliënte, sakegeleenthede of persoonlike wegbreke.
Castle Lodge bied enkel- dubbel- en gesinskamers, wat elkeen oor 'n privaat stoepie beskik. Die kamers is gemeubileer met enkel- of dubbelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl sommige kamers oor 'n bad en 'n stort beskik. Die kamers is ingerig met 'n TV met DStv, 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Elke kamer het 'n privaat ingang en stoepie. WiFi is beskikbaar. Die kamers word daagliks skoongemaak.
Die lodge bied 'n gastesitkamers, kroeg- en ontspanningsareas. Daar is ook tuine met visdamme en watervalle.
Castle Lodge is 4,7 km se ry van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë. Dit is slegs 3 km van die Emperor's Palace met al sy restaurante, casino en vermaaklikhede, en 3 km vanaf die East Rand Mall.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 127 Ridge Road, Bartlett, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink Castle Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 127 Ridge Road, Bartlett, Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang