Successfully reported

Cecil John Rhodes Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Nolene S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Waarde vir geld. Baie aangenaam. Sal weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham (abri) V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Very comfortable. Beautiful old house, very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Cecil John Rhodes Guest House
What a wonderfully kind review. Thank you so much for staying with us. We would love to see you staying here again. Kind regards, Anuschka Mangiola

Carine V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Beautiful house in the middle of town. Lovely old house very close to the hospital and other central amenities. I loved the charm of the wooden floors and the beautiful garden. If I need to stay in Kimberley again, I will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Cecil John Rhodes Guest House
Goeie more Baie dankie vir die lieflike resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoop om julle gou weer te sien. Groete

Carel B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie goed. Baie lekker gebly. Baie akkommodasie en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cameron H
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2025

Friendly service and very comfortable rooms. Service was great. Jolene and her team were friendly and looked after us really well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Twanette S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2025

Voldoende. Jolene het ons baie vriendelik ontvang en sy was baie behulpsaam. Die ontbyt was heerlik gewees. Die badkamer se blinders is stukkend, maar verder was die kamer skoon en netjies gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2025

Baie aangenaam. Die bed was 'n puik matras, lieflik, baie besondere historiese huis. Ontbyt was puik. Net die stortkop het nie reg gefunksioneer nie; water het bo oor gespuit. Ek glo dit kan herstel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Roelof V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Lekker gekuier. Was heel aangenaam. Ons was verbaas oor wat alles te sien en te doen in Kimberley.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Cecil John Rhodes Guest House
Goeie more. Baie dankie vir die lieflike resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoop om julle gou weer te sien. Groete

Anelien S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Vriendelike diens en heerlike nagrus. Die mooiste gastehuis in die middel van Kimberley. Die kamers is pragtig en baie gemaklik ingerig. Die diens was baie vriendelik en Anoeschka het ons baie welkom laat voel. Sy is 'n fantastiese gasvrou. Dankie vir 'n wonderlike ervaring. Ons sal beslis weer hier oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Cecil John Rhodes Guest House
Hi Anelien Thank you for this lovely review. We hope to see you again soon. Kind regards Anuschka

Belinda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2023

Baie lekker verblyf. Anuschka was baie behulpsaam met reëlings. Ons het lekker gebly en het 'n skoon kamer gehad, lekker bed en badkamer. Dis 'n mooi, ou gebou. Die area was nie die greatste nie maar ons het baie veilig gevoel in die gastehuis en lekker gebly. Ons is 'n gesin van 4.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Cecil John Rhodes Guest House
Goeie middag Baie dankie vir die lieflike resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te he. Hoop om julle gou weer te sien. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 998
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 998
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 998
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 138 Du Toitspan Road, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA443e6ac68e66dbb604e7a26264d6004bbf23c61550d449d1ed515b840ecfc5594f2a89b60f4f0f041d923ba8bcd485ec792e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 998 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 138 Du Toitspan Road Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.74458165199 24.770559385675
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang