Successfully reported

Cederkloof Botanical Retreat

Eenslaapkamer-chalet
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 365
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke chalet is oopplan en het slaapplek vir 2 gaste. Elke chalet het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf en 'n gasstoof. Die leefarea het dubbeldeure wat na 'n terras met braaigeriewe en 'n privaat jacuzzi lei.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die privaat Jacuzzi is beskikbaar teen 'n ekstra koste per nag en is opsioneel. Die fooi is terugbetaalbaar indien die Jacuzzi nie werk nie.

Kinders of volwassenes wat op 'n matras of slaapbank slaap kan teen 'n ekstra koste per persoon geakkommodeer word.

Vuurmaakhout is teen 'n ekstra koste per sak beskikbaar.

Let wel: Nie elke eenheid het selfsoonsein of WiFi nie. Die beste WiFi is by Eenhede 10 en 9, maar hulle is ook die minste privaat. Gaste het wel toegang tot gratis, onbeperkte WiFi by die hoofgebou.

Vriendelike honde wat hou van mense en ander troeteldiere word toegelaat. Gaste moet asb. let daarop dat eenhede nie omhein is nie.

Geen harde musiek, motorfietse of geraas word toegelaat nie.

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-chalet
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 365
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • 4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke chalet is oopplan en het slaapplek vir 4 gaste in 2 en suite-kamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf en 'n gasstoof. Die leefarea het dubbeldeure wat na 'n terras met braaigeriewe lei.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

Wittebrood Luukse suite
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 365
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar

Stort, Bad, Toilet

Opstal Venue
Vanaf R6 000
R 6 000 R 4 200
per nag (plek vir 10)
  • Plek vir 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Opstal Venue bied slaapplek vir 10 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Daar is 2 slaapkamers met en suite-badkamers, elk met 'n stort, terwyl die ander 2 badkamers die badkamer van die hoof Opstal-sitkamer met storte deel. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof en houtvuur-pizzaoond. Gaste het toegang tot die houtvuur-jacuzzi met binne- en buite-vermaakruimtes. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en 'n groot sitkamer vir gaste om te gebruik.

Oorsig van kamer/eenheid
5 Slaapkamers 5 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kroegie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die privaat Jacuzzi is beskikbaar teen 'n ekstra koste per nag en is opsioneel. Die fooi is terugbetaalbaar indien die Jacuzzi nie werk nie.

Kinders of volwassenes wat op 'n matras of slaapbank slaap kan teen 'n ekstra koste per persoon geakkommodeer word.

Vuurmaakhout is teen 'n ekstra koste per sak beskikbaar.

Let wel: Nie elke eenheid het selfsoonsein of WiFi nie. Die beste WiFi is by Eenhede 10 en 9, maar hulle is ook die minste privaat. Gaste het wel toegang tot gratis, onbeperkte WiFi by die hoofgebou.

Vriendelike honde wat hou van mense en ander troeteldiere word toegelaat. Gaste moet asb. let daarop dat eenhede nie omhein is nie.

Geen harde musiek, motorfietse of geraas word toegelaat nie.

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 365
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regional Road R303, Koornlandskloof Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95b2b967fae3f4531437a74a0a7d230f5ee5890611c1c437552650262ee7d6d0d80c581241ee3d9dbd9bd72625dd9953ebc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 365 per nag, vir 2 mense 230 5 1 5 Regional Road R303 Koornlandskloof Farm 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.675757721069 19.01089274107
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang