Successfully reported
+47

Cederkloof Botanical Retreat

Weeksdagaanbod 30% af

Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 26 Okt 2025 tot 10 Des 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regional Road R303, Koornlandskloof Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 R1 365 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cederkloof Botanical Retreat vorm deel van 'n werkende plaas 8 km vanaf Citrusdal. Dis op 'n stil, rustige plek in 'n pragtige vallei langs 'n wildernisarea geleë. Dié wegbreekplek is in 'n breë vallei tussen die berge en bied 'n uitstekende geleentheid om dié berge te verken op 'n 4 km lange voetslaanroete met eienaardige rotsformasies wat met mos bedek is en meer as 850 fynbosspesies wat honderde voëlspesies lok.

Die verblyf bestaan uit 11 goed toegeruste selfsorgkothuise wat in 'n kloof vol fynbos geleë is. Daar is 6 enkeleenhede met slaapplek vir 2, 4 dubbeleenhede met slaapplek vir 4 en nog 'n eenheid met slaapplek vir 8. Die luukse beddens is almal koninggrootte en het gehaltelinne. Die beddens kan in enkelbeddens omskep word op versoek. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n bad of 'n stort.

Elke eenheid het dubbeldeure wat na die terras lei wat ideaal is vir skemerkelkies drink, 'n braaivuurtjie aansteek, of sterrekyk terwyl gaste in die privaat jacuzzi sit.

Die privaat jacuzzi's word met natuurlike bronwater gevul. Soggens kan gaste ontbyt in die buitelug geniet en die volop voëllewe en ander besoekers tussen die inheemse fynbos soos suikerbekkies, skoenlappers en naaldekokers bewonder.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 230 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Monica B
Saam met lewensmaat
5.0
Soos bo. Baie lekker, mooi uitsig, lekker gestap, lekker stil.
Okt 2025
Shakira P
Gesin met klein kinders
5.0
Peace and quiet. It was really relaxing and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Belinda M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful peaceful retreat in nature. Beautiful setting up in the Fynbos Kloof. We thoroughly enjoyed our time in nature and the lovely...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Willie M
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. Uitstekend. Die pragtigste ligging en omgewing. Ons het na donker gearriveer en het 'n bietjie gesukkel om ons huis te kry omdat die roete...
Sien meer
Aug 2025
John C
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Rustige atmosfeer en veilig.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 230

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Regional Road R303, Koornlandskloof Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cederkloof Botanical Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 365
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 365
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 365
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regional Road R303, Koornlandskloof Farm, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95b2b967fae3f4531437a74a0a7d230f5ee5890611c1c437552650262ee7d6d0d80c581241ee3d9dbd9bd72625dd9953ebc8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 365 per nag, vir 2 mense 230 5 1 5 Regional Road R303 Koornlandskloof Farm 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.675757721069 19.01089274107
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang