Central 4U
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Central Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Central 4U bied selfsorgwoonstelle en is ideaal geleë in die hartjie van Vishoekvallei, en stapafstand van die bekende Vishoekstrand af. Boulders Beach, Kaappunt asook ander besienswaardighede is naby.
Sentrale 4U-woonstelle het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek. Handdoeke, beddegoed en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Eenhede word een keer per week gediens.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lucia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 122
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 4 Central Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Central 4U het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Central Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang