Chakas Beachside Escape
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Main Road, Unit 58, Chakas Cove, Salt Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chakas Beachside Escape is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat in die veilige Chakas Cove-kompleks in Shaka's Rock geleë is. Hierdie verblyf is net 'n entjie vanaf die strand en is die ideale opsie vir 'n seevakansie.
Dié eenheid het lugversorging, slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n wasbak. Daar is 'n aparte toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus . Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n lieflike stoep. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n speelarea vir kinders en veilige parkeerplek in die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 12 Main Road, Unit 58, Chakas Cove, Salt Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Main Road, Unit 58, Chakas Cove, Salt Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang