Chakas Beachside Escape
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Main Road, Unit 58, Chakas Cove, Salt Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chakas Beachside Escape is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat in die veilige Chakas Cove-kompleks in Shaka's Rock geleë is, net 'n entjie van die strand af, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n seevakansie.
Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort en wasbak, met 'n aparte toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n TV met DStv-kanale, Netflix en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n oulike patio waar gaste kan ontspan. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n speelarea vir kinders en veilige parkeerplek binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 12 Main Road, Unit 58, Chakas Cove, Salt Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Main Road, Unit 58, Chakas Cove, Salt Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang