Chakas Cove 38
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 717R1 288 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chakas Cove is tussen Ballito en Salt Rock, in Chakas Rock aan die Noordkus van Ballito geleë. Chakas Cove 38 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die tweede verdieping en bied 'n uitsig oor die ikoniese Thompsonsbaaistrand wat die ideale opsie vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie is.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix en gratis WiFi. Skuifdeure lei na 'n stoep met 'n see-uitsig, buitesitarea en 'n gasbraai.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is een onderdakparkeerplek wat aan hierdie eenheid toegeken is.
Gaste het toegang tot die susterkompleks oorkant die pad wat 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, kinderspeelarea en 'n wassery wat met muntstukke werk, het.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 365
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chakas Cove 38 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Ocean Drive, Shaka's Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang