Chardonnay Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Chardonnay
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster insluit.
- Polomino
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond, ketel en 'n yskassie insluit.
Huisreëls
Gaste moet hul eie hout saambring. Elke eenheid het 'n buitebraaiplek en 'n rooster word voorsien.
Neem asseblief kennis dat die swembad te alle tye onder toesig moet wees en op die gas se eie risiko gebruik word.
Die swembad is seisoenaal beskikbaar en mag dalk nie gedurende die herfs- en wintermaande beskikbaar wees nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middelvlei Landgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang