Successfully reported
+21

Charming Farm Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverstone Farm, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie kothuis bied 'n betowerende ervaring op 'n produserende plaas en word deur die natuur se skoonheid omring. Charming Farm Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in McGregor en is ideaal vir 'n paartjie.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4.

Buite sal gaste skape, hoenders en perde aantref wat tot die plattelandse gevoel bydra. Die voorkant van die kothuis bied 'n onbelemmerde uitsig oor die perde wat in die verte wei.

Verder kan gaste lang staptogte langs die rivier aanpak. Die aangrensende natuurreservaat het ook verskeie roetes om te verken.

Gaste het toegang tot 'n boma en braai-area.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 499

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Riverstone Farm, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Charming Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverstone Farm, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60d1a33b86008bd2655b48d245dc9ecbe002094917a6df21a36cfd7b17f7cd5107d5ebbf10602ab7290b6013df138d49551c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Riverstone Farm McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.951556 19.812365
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang