Successfully reported

Cheetah Plateau

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Annette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

'n Rustige kuier met familie. Ons het die dierebesoeke by die huis geniet! Ons het heerlik gekuier! Die huis is goed toegerus en baie gerieflik. Lugversorging en swembad het lafenis gebring in warm weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne P
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

What a beautiful home - we enjoyed our stay very much. Stunning home, has every utensil you need - lovely white linen and towels. And WiFi was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Amazing. The place is very lovely and clean. Everything you need is there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stewart T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Magnificent week spent at Cheetah Plateau. We can't wait to return. We enjoyed a wonderful week at Cheetah Plateau. The house is stunning, bright and modern. The facilities are first class, beds super comfortable, bathrooms magnificent and the outside firepit/boma area is ideal. We enjoyed animals visiting us throughout the days. Our only complaint was that our holiday was too short. We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Lekker uitgerus en gekuier. Lekker gekuier en uitgerus. Net gesukkel met die hoofslaapkamer se toilet wat stukkend was. Park het kragprobleme gehad weens oorlading.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris K
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Enjoyable and value for money. We enjoyed our stay very much and will definitely visit again as it has everything you need. There was, however, an issue with the drainage system, and we did report it to the host, who said that they will attend to it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conradt S
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Fantasties. Ons was 'n groep van vyf volwassenes en 'n kleuter familie groep. Die huis was presies wat verwag is, ons het sonder moeite intrek geneem. Die plonspoel was sprankel skoon en so ook die linne en res van die huis. Die braai area is prakties en goed geleë so dat die braaier niks van die praatjies om die stoep tafel mis nie. Die boma area is 'n wenner, ons het buite kussings saamgeneem wat kuier om die vuur gerieflik gemaak het. Die local wildebees het gereeld kom inloer en is terstond "Bertie" gedoop deur ons klein mensie. Sebras, bosbok, impala, vlakvark en kudu is so mak hul kom tot by die stoep! Die trop muishonde was hul deurloop gemaak het was eers kommerwekkend maar dit het gou geblyk hul is ook vriendelik en het geen aggressie getoon nie, maar ons het hulle steeds grootliks probeer vermy. Die Kruger se Krokodil hek is minder as 20 minute se ry weg en is beslis 'n plus as jy Kruger wil gaan verken. Die ysmasjien was 'n onverwagte plus wat deeglik gebruik is. Die beddens was gemaklik en met die aircons het dit seker gemaak dat almal rustig kon slaap. Die motorhuis wat tot ons beskikking was, was ook 'n groot pluspunt. Die wegbreek was beslis die moeite en geld werd, ons hoop om in die toekoms weer te gaan kuier. As ek 'n aanbeveling kan maak, sal dit wees vir ligte somer komberse addisioneel van die vere duvets, en vir 'n klein kluis om goedere en goedjies in weg te bêre terwyl jy die omgewing verken. Die kuier was beslis die moeite en die geld werd. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kamogelo L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2025

Great place. The place was great as shown in the pictures. The only downside was the stained sheet in the main bedroom, and some of the dishes were not clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

We loved the charm of Cheetah Plateau. Charming stay with amazing wildlife, but broken plumbing, poor drainage, no cleaning supplies, and maintenance issues need urgent attention.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marscha Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 103

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 4027 Luiperd Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19fbac1dc3af26eba94bd80416fed022362a2cba6bc382e42ee434c81c6ecd7091dcbcb05a4178819e11bc2badfaac571684?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 4027 Luiperd Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.35161 31.79943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang