Chesapeake Bay 12
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R800.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- Let wel dat dele van die verblyf via trappe bereik word en nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
- Die breekskadedeposito word binne 7 werksdae na vertrek terugbetaal as die eenheid in dieselfde toestand soos gaste dit gekry het is.
- Rapporteer asb. enige teenstrydighede of skade in die eenheid binne 12 werksure.
- Rook is verbode in die eenheid en gaste moet buite rook. Gaste sal hul deposito verbeur as hulle rook, sodat die gordyne, matte en meubels skoongemaak kan word.
- Indien daar meer gaste as op die bespreking in die eenheid bly, of as die aantal gaste die kapasiteit oorskry, sal gaste hul deposito verbeur.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
- Komplimentêre toiletpapier en gasteseep word voorsien, maar dit moet op gaste se eie onkoste aangevul word.
- Gaste moet hul eie skottelgoedseep en ander skoonmaakmiddels wat hulle wil gebruik saambring.
- 'n Skoonmaakdiens kan tussen 08:00 en 14:30 gereël word, uitsluitend naweke en openbare vakansiedae. Dit moet asb. 48 uur vooraf deur die kantoor bespreek en betaal word. Gaste moet nie die skoonmaker direk betaal nie. Let wel dat hierdie diens onderhewig aan beskikbaarheid is, veral gedurende die spitsseisoen.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine Drive, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang