Successfully reported
+32

Chez James

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Jeffs Place, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 780 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Asem die vars seelug in en geniet die rustige atmosfeer van Chez James Selfsorgwoonstel in Yzerfontein. 'n Moderne selfsorgvakansiewoonstel vir 2 wat skouspelagtige see-uitsigte en warm, ontspanne gasvryheid bied.

Die woonstel beskik oor 'n sitkamer, aparte slaapkamer met en suite-stort, almal met pragtige see-uitsigte. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat nodig is vir daardie luilekker naweekwegbreek of ontspanne lang vakansie. 'n Platskerm-TV met volledige DStv, speletjies en 'n reeks Engelse en Duitse boeke vermaak op bewolkte dae. Die woonstel verbonde aan ons hoofhuis het sy eie privaat ingang met veilige parkeerplek op die perseel.

Die ligging naby die strand maak die woonstel ideaal om strandjag, en walvis- en dolfynkyk te geniet. Bring jou fiets saam of gaan stap 'n lang ent langs Yzerfontein se strate, op die strand of selfs op die promenade langs die strandfront. Vir die baie energieke is daar staproetes om te verken en allerhande watersporte om te geniet. Kyk hoe 'n oorvloed voëls in die tuindam baljaar terwyl jy soggens daardie eerste koppie koffie op die dek drink. As jy hier is om te ontspan en bietjie son te geniet, nooi die sonstoele op die dek jou om juis dit te doen, terwyl Dassen-eiland en Tafelberg in die verte wink en die branders breek op die strand en nabygeleë rotse. 'n Laatmiddagbraai geniet met 'n glasie wyn vergesel van 'n asemrowende sonsondergang sluit stadig 'n absoluut perfekte dag af.

Of jy nou op soek is na 'n ontspannende, romantiese wegbreek of 'n aktiewe een, ons sal die ekstra myl loop om te verseker dat jou verblyf by Chez James 'n magiese en onvergeetlike een is. Geniet 'n ontspanne, huislike omgewing, asemrowende uitsigte en bowenal, rustigheid. Die beste plek om jou batterye te herlaai. Energie gee jou gees; as jy eers ons seesand tussen jou tone kry, sal jy nie wil weggaan nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rowan S
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Exceeded expectations. The unit was above expectation. Extremely clean, well equipped and comfortable. Cannot recommend more...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Lizelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Het baie lekker gebly. Alles was netjies, skoon en in werkende toestand. Sal graag dalk net 'n airfryer in die kombuis waardeer het omdat...
Sien meer
Mrt 2025
Marilyn F
Saam met lewensmaat
5.0
A good clean space. I enjoyed the champagne gift. It was my birthday. It was just what we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Elmarie H
Saam met lewensmaat
5.0
Salige rusplekkie! Baie smaakvolle plekkie met die mooiste prentjiemooi see uitsig. Baie netjies en alles wat jy benodig is daar en meer! Ons gaan def...
Sien meer
Des 2024
Erika K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Fantastiese verblyf! Met die beste uitsig! Hoop ons sien julle gou-gou weer!
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 1 Jeffs Place, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chez James het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Jeffs Place, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30520d8ab0b7f9e7ae7f49202f2221d65acb846df853047be71b40d1e78c81799ce804ebe534fd29e3c354d1723677929af4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 1 Jeffs Place Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.366916666667 18.167888888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang