Successfully reported

Chichi's Beach Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Chichi's Beach Penthouse
Selfsorg.
Chichi's Beach Cottage
Selfsorg.
Huisreëls

Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon en 2 baie vriendelike golden retrievers het; ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste per dag.
Neem asseblief kennis dat dele van die eenheid via trappe toeganklik is, en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Verhoed asseblief dat sonskerm op die beddegoed kom. Dit veroorsaak vlekke. Gaste word aangeraai om na stranduitstappies te stort om skade aan wit linne te vermy.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Tecoma Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed448c58a51905e3482fd73c4fb4cd98f155eff23c68cf50af0a2c2b8f1f51fe53bc0196187a1166d4e76845e548361015c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 3) 20 5 1 5 6 Tecoma Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.0230869 24.92822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang