Successfully reported
+46

Chikanka

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Lund Road, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chikanka is in Himeville geleë en bied oornagverblyf in 'n rustige, skilderagtige omgewing. Dit is geskik vir enkelreisigers of paartjies.

Verblyf bestaan uit 2 kamers, elk met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gratis WiFi is beskikbaar, en gedeelde tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n patio en 'n goed onderhoude tuin met uitsigte oor die dam en die omliggende berge. Ontbyt is beskikbaar met vooraf reëling en word by die hoofhuis bedien.

Plaaslike aktiwiteite binne 20 kilometer sluit in stap, voëlkyk, visvang en die verkenning van die Sani-pas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tex & Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 22 Lund Road, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chikanka het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Lund Road, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e7bdba184105b2aa9bfa730abdc8b572b36a86ba98ee300c5cfa878c9187a7b95cc962ec0f9f0cbee1ccf7897d4b8135714?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 22 Lund Road Himeville 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -29.739522 29.512769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang