Successfully reported

Cindy Se Huisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sakkie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker in Merweville gekuier met die lam en olyf fees. Lekker rustig. Fasiliteite is meer as voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker gerieflik ingerig met alles wat nodig is. Heerlik oorgebly vir twee nagte op ons Karootoer. Vir die koue was daar 'n elektriese kombers, heerlike warm water en 'n baie welkome gasverwarmer. Ons voertuig kon vlakby ons blyplek parkeer, veilig van die straat af, en verder was die dorp lekker stil en rustig en kon ons heerlik slaap en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Rustig, beeldskoon, belewenis. As daar 'n plekkie is waar ek moet oornag terwyl ek op die pad reis, kies ek enige tyd weer Cindy se huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Baie interessant en rustig. Die huis is soos 'n museum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wonderful and relaxing stay. Excellent! We enjoyed every moment of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zani C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Altyd 'n fees om daar te bly. Cindy's Cottage is my go-to plekkie. Samson en sy vrou is sulke oulike mense. Dit voel vir my soos home away from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sigi O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Siels ontspanning en rustig. Die beddens was baie gemaklik, skoon in die oudhede styl wat interessant was vir kinders. Die braaibak kan vervang word vir higiëniese redes. Samson en sy vrou het mooi na ons gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benny O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Rustig. Baie lekker gebly en die wasmasjien was 'n onverwagte bonus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2025

Gevoel soos huis! Met aankoms was die gasheer vriendelik en baie behulpsaam. Cindy se Huisie is soos 'n mini oase, pragtige tuin en orals is daar kuier- of leeshoekies! Dit het gevoel soos "home away from home!" Wens ons het langer gebly as net die 2 nagte. Alles wat jy sou nodig hê in 'n "self-catering" eenheid was beskikbaar. Tot 'n wasmasjien waaroor ons vreeslik dankbaar was! Ons sal definitief weer kom kuier en volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carrin R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Baie lekker gebly. Sal vriende en familie definitief aanbeveel. Baie lekker gebly in Cindy se Huisie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 72

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag, vir 7 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 7 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 118 Huguenot Street, Merweville, 6940, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb9b9ec71421164dd46ee7c7e12466f9c9d7f61c98dde153ea8b9e46ed4c68792ec428f0724d81e37742115d9a3db610d8e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 7 mense 22 5 1 5 118 Huguenot Street Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.668036558524 21.511202110976
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang