Clan Constantia Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 31 Okt 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
-Inklok 14:00
-Uitklok om 11:00 (laat uitklok moet 24 uur voor uitkloktyd goedgekeur word)
-Geen rook in die kothuis nie
-Geen bykomende gas(te) word toegelaat om oor te bly nie
-Selfsorgkothuis, geen ontvangs nie, PIN-kode-inligting sal slegs via WhatsApp met die gas gedeel word
-Huishouding is slegs beskikbaar op vooraf versoek teen 'n bykomende fooi
-Was asseblief u eie skottelgoed en sit vullis buite die kombuisdeur in die oggend
-Belangrikste huisreël: Geniet u verblyf!!
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 35 Klein Constantia Road, Constantia, Cape Town, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang