Successfully reported

17 Claptons

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Daar is 'n DStv-dekodeerder beskikbaar; indien u dit wil aanskakel, sal dit op u eie koste wees.
Neem asseblief kennis dat 'n addisionele eenmalige skoonmaakfooi betaalbaar is met aankoms. Gaste moet die fooi in hul kamer los wanneer hulle vertrek.
Besprekings moet vir 'n minimum van 3 nagte gemaak word.

Gaste moet hul eie dekodeerder met 'n kragkabel en slimkaart saambring vir DStv-kyk. 'n OVHD-dekodeerder met 18 kanale is beskikbaar vir diegene wat nie DStv het nie.

Ongelukkig word troeteldiere, matrieks/studentegroepe, henne- of vrygeselpartytjies of ander byeenkomste, visvanggroepe, kontrakteurs of werkgroepe nie toegelaat nie. Verblyf is slegs geskik vir gesinne of paartjies.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 6 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Martinique, Dolphin Drive, Jeffrey’s Bay, 9322, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0YWRhOWVkLThjYTQtNGExZS04OGQzLTJkOTI5NTE5OWY5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 5) 30 5 1 5 Marina Martinique Dolphin Drive 9322 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.076372197012 24.919985532761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang