Classic Penthouse at Reizis 14
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Torbet Street, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R960 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Classic Penthouse at Reizis 14 is 'n pragtige dakwoonstel in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van Bloemfontein. Dit kan die ideale opsie vir 'n sakereisiger of 'n paartjie wees.
Hierdie dakwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breeware en tee- en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die sitarea lei na die lieflike balkon. Veilige parkeerplek in die kompleks is beskikbaar. The Reizis Square Lifestyle Centre het elke maand 'n nagmarkie vir die hele gesin met lekker kos, bier en vermaak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Salome Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 Torbet Street, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Classic Penthouse at Reizis 14 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Torbet Street, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang