Successfully reported

Cliff Lodge

B&B
South Room
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie stylvolle standaardkamer bied 'n see-uitsig aan die kant en maak oop op 'n buite-area met sitplek wat uitkyk oor 'n aalwyntuin en die oseaan. En suite-badkamer met 'n groot stort en 'n bad buite op die privaat patio. (Twee enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed).

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Inkloktyd is van 14:00 tot 18:00.
Uitkloktyd is 11:00.
Laat ons asseblief weet as jy vroeër of later wil inklok.

Rook is verbode in al ons kamers.

Kinders onder 10 word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
East Room
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie elegante East Room is 'n standaardkamer met 'n see-uitsig aan die kant en 'n seekantstoep. Die skuifdeure maak oop op 'n houtdek wat uitkyk op die aalwyntuin, die kuslyn, sowel as die Walkerbaai Natuurreservaat. Die en suite-badkamer het 'n bad en daar is 'n buitestort met 'n see-uitsig op die dek. Hierdie kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Inkloktyd is van 14:00 tot 18:00.
Uitkloktyd is 11:00.
Laat ons asseblief weet as jy vroeër of later wil inklok.

Rook is verbode in al ons kamers.

Kinders onder 10 word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
West Room
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie standaard seekantkamer is losstaande, onder by die swembad-area. Dit bied 'n goeie see-uitsig, kroegie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n Nespresso-masjien en 'n en suite-stort. Die bed kan as koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens opgemaak word. Die stoep bied 'n pragtige uitsig oor die swembad-dek en die kuslyn. Die stoep is beskut teen die somerwinde en dis die perfekte plek om te ontspan.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Inkloktyd is van 14:00 tot 18:00.
Uitkloktyd is 11:00.
Laat ons asseblief weet as jy vroeër of later wil inklok.

Rook is verbode in al ons kamers.

Kinders onder 10 word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
North Room
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die North Room is 'n ruim seekantkamer - 'n klipgooi weg van die oseaan af met asemrowende see- en berg-uitsigte. Die kamer is lugtig en ruim met gemaklike leunstoele wat uitkyk oor Walkerbaai, een van die beste see-uitsigte in die wêreld! Dubbeldeure maak oop op die seekantdek waar jy salig in 'n stoel kan ontspan terwyl jy kyk hoe die walvisse 'n paar meter van jou kamer af baljaar. Die North Room bied die keuse tussen 'n koninggrootte-bed of twee enkelbeddens. Die en suie-badkamer het 'n aparte bad en 'n stort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Inkloktyd is van 14:00 tot 18:00.
Uitkloktyd is 11:00.
Laat ons asseblief weet as jy vroeër of later wil inklok.

Rook is verbode in al ons kamers.

Kinders onder 10 word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ocean Suite
Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Ocean Suite is 'n seekantlafenis vir die siel! Hierdie ruim, luukse dakwoonstel bied 'n seekantslaapkamer, aparte sitkamer met wonderlike see-uitsigte en 'n ruim, privaat balkon. Die suite bied onbelemmerde uitsigte oor Walkerbaai en verder aan na Kaappunt. Die 180°-uitsigte is ideaal vir walvisbesigtiging.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Inkloktyd is van 14:00 tot 18:00.
Uitkloktyd is 11:00.
Laat ons asseblief weet as jy vroeër of later wil inklok.

Rook is verbode in al ons kamers.

Kinders onder 10 word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 6 Cliff Street, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf80318c65a7d32ddf0bbc1a27aff2e82ffca9e9a32ac1c605287cecbbb81bbccf9720849a425d8df8b4f3bd047960d5d6371?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag, vir 2 mense 6 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.550160516446 19.371855198742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang