Successfully reported
+148

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa

  • Kapasiteit: 105 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 12 Kloof Nek Road, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 227 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa is aan die voet van Tafelberg in die hartjie van Tamboerskloof geleë. Die hotel word deur kroeë, eetplekke en vermaak omring en die V&A Waterfront en strande is net 10 minute ver.

Die hotel bied verskeie en suite-kamers met 2 enkelbeddens, koningingrootte- of koninggrootte-beddens, lugversorging, 'n Nespresso-koffiemasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Netflix en vinnige WiFi elk.

Cloud 9 verbind 5 pragtige erfenisgeboue via 'n sentrale ontvangsarea en beskutte binnehof. Die hotel het 'n pragtige dubbelverdiepingrestaurant, Mountain Club, op die dak en 'n plonspoel met 'n uitsig oor die stad en op Tafelberg. Daar is ook 'n spa/haarsalon met 3 behandelingskamers, 'n hysbak, 24 uur-ontvangs, sekuriteit en gasteparkeerplek. Daar is 'n ingangsportaal wat ook as 'n kunsgalery met Afrika-kuns dien en 'n swembad met 'n sondek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Gimnasium
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shadre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 12 Kloof Nek Road, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cloud 9 Boutique Hotel & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 227
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 227
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 227
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 105 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 12 Kloof Nek Road, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf3dd537a4838664ce3c91404b07fdaea6270595365be7782e870783787dda33e95b2edb71836a9af94d16c73b270cdb9390?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 227 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 12 Kloof Nek Road Tamboerskloof 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.929869004899 18.408456873985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang