Cape View
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is binne verbode.
Geen partytjies of kuiers word toegelaat nie.
Meld asb. enige skade onmiddellik aan.
Daar is ook wasgoedgeriewe teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Neem asb. kennis dat skoonmaakdienste teen 'n addisionele koste gereël kan word indien verlang.
Die normale inkloktyd is van 14:00 tot 17:00 op die dag van aankoms. Indien gaste nie tydens hierdie ure inklok nie, sal R150 tydens inklok betaalbaar wees.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 77 Coral Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang