Vaal River Boathouse Bungalow
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook en vape binnenshuis word nie toegelaat nie. Indien 'n item gebreek of beskadig is en die herstel- of vervangingskoste die breekskadedeposito oorskry, sal 'n bykomende fooi dienooreenkomstig gehef word. Geen partytjies word toegelaat nie. Geen dwelmmisbruik van enige aard word toegelaat nie. Geen besoekers van buite word toegelaat nie. Stil ure is van 23:00 tot 08:00 om 'n vreedsame omgewing vir alle gaste te handhaaf.
Feesseisoen- en openbare vakansiedaebesprekings
Alle besprekings gedurende Kersfees, Nuwejaar, Paasfees en Suid-Afrikaanse openbare vakansiedae is streng nie-terugbetaalbaar, ongeag kansellasie, veranderinge of versuim om op te daag. Gaste moet hul planne bevestig voor bespreking.
Privaat funksies en geleentheidsbesprekings
Alle besprekings vir privaat funksies, spesiale geleenthede of eksklusiewe lokaalhuur is streng nie-terugbetaalbaar, ongeag kansellasie, veranderinge of versuim om op te daag. Gaste moet hul planne finaliseer voor bespreking.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 236 Stocchi Avenue, Vaalview, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang