Club Mykonos 2-bedroom
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen geraas ná 21:00 nie.
Wees asb. bewus van ape.
Swartsakke bly in die eenheid of andersins in die groen dromme by die kompleks.
Die skoonmaakfooi is slegs vir 'n uitgangsskoonmaak. 'n Addisionele skoonmaakfooi kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Moet asb. nie huissleutels in die woonstel toesluit nie.
Laat weet ons asb. vroegtydig of jy 'n sleepwa gaan bring, want ons moet sekuriteit voor aankoms in kennis stel vir sodat julle maklik toegang kan verkry.
Sodra die begingeriewe klaar is, vul dit asb. verder self op.
Boetes sal ingestel word indien enige huisreëls oortree word.
Neem asb. kennis: Durban ervaar beurtkrag, laai asb. die toepassing af om op hoogte te bly van die skedule aangesien dit uurliks kan verander.
Hierdie verblyf het nie 'n kragopwekker vir enige kragonderbrekings nie. Laat weet ons asb. van enige kragonderbrekings sodat ons by die nodige departement kan aanmeld.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 22 Bellamont Road, 41A Club Mykonos, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang