Club Mykonos 2-bedroom
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 22 Bellamont Road, 41A Club Mykonos, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Club Mykonos 2-bedroom skuil langs 'n welige groenstrook in die kusdorpie Umdloti, 'n klein oorddorpie langs die KwaZulu-Natalse Noordkus. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stort-oor-bad in die gastebadkamer.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, wasmasjien, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Die woonstel het 'n UPS om die WiFi tydens beurtkrag aan te hou.
Die gesinsvriendelike komplek word goed onderhou en het 'n swembad en 'n tuin. Umdloti-strand is 1,5 km ver. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Corrine Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 22 Bellamont Road, 41A Club Mykonos, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 22 Bellamont Road, 41A Club Mykonos, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang