Successfully reported

Coastal Comfort by the Promenade

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Alexander C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Great location and stunning apartment. Really nice apartment, well kept and with all the facilities one may require, as well as a great location near many restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Baie lekker verblyf en die ligging is perfek. Ons het baie lekker gebly. Die lig in die kombuis werk nie en die koffie masjien het verkeerde pods. Verder was alles baie netjies en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John F
Kort verblyf
3.6
Mrt 2025

See above. Comfortable apartment, but very noisy into the early hours of every morning (around 2am) from the bar over the road, making sleep difficult. Additionally, on the last evening, the power went off, but only in this apartment. Very strange. No indication of why from the distribution board.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liane M
1 nag Saam met vriende
3.4
Sep 2025

Lekker maar teleurstellend. Diens was nie wat ek verwag het nie. Baie lekker gebly maar nie soos verwag nie. Ons het baie inligting nie ontvang nie. Ons moes soek na die ingang van die akkommodasie. Die dame wat ons ontvang het, het nie eers geweet in watter eenheid ons bly nie. Daar was WiFi, maar geen pin is gegee nie. Meeste van die lampies het nie gloeilampe ingehad nie. Baie gemaklik en baie veilig, moet net bietjie werk aan diens.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Top Host Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2090c8c3a923aa3c4dddabc7ae98e80735370b312cad0747ef6fc191a905906b98d39725564bb4eb4721ae0e674089d0b6eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 77 Regent Road Sea Point 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.920708223249 18.383507257603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang