Successfully reported

Coles Corner

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1676 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hester A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Rustig, skoon en netjies. Dit was net 'n vinnige oornag van Gauteng na Paarl. Ek was baie tevrede; alles was skoon en netjies en was vriendelik ontvang. Ek sal beslis weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was baie goed vir die doel van oorslaap. Dit is 'n baie lekker plek om te bly vir oornag tussen Kaapstad en Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannen G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Comfortable and restful. This was a lovely stay; it was clean and neat and had everything we needed after a long day of travelling. We loved all the little extras that showed the thought that had gone into making our stay comfortable and helping us feel welcomed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Puik oornag eenheid. Ontvangs was baie vriendelik en ons het baie tuis gevoel. Kamer was goed ingerig en die koffie en beskuit was 'n bonus na 'n lang dag op die pad. Sal beslis die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanita B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties. Ons verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Everything we needed. Was net reg, dankie baie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Hoogs aanbeveel baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Net lekker. Soos altyd net die beste. Ons bly gereeld daar oor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker uitgerus, reg vir die volgende skof. Baie mooi, netjies en gerieflik vir afsaal en rus na die lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nihan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1676

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Torenberg Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5MDEzYTY2LTAxZmMtNDEyZC05MGM4LTc5MWYwMzQyOGQ3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 1676 5 1 5 35 Torenberg Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.729878325654 25.087121177316
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang