Collett House
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 78 Collett Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Collett House and Lavender Cottage is aan die westekant van die oulike dorpie Clarens, net 27 km vanaf die skilderagtige Golden Gate Hoogland Nasionale Park. Die gastehuis is op 'n uitgestrekte perseel van 3 000 vierkante meter en bied pragtige tuin-uitsigte en komplimentêre WiFi.
Lavender Cottage bied die grootste algehele area. Die oopplan-kothuis het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n kombuisie met 'n gasstoof en oond. Daar is ook 'n gietyster-koolstoof vir gebruik gedurende die winter, 'n badkamer met 'n stort en 'n privaat tuin met 'n braai-area.
Alternatiewelik is daar 3 Rock Cottages langs mekaar. Elke oopplan-eenheid het 'n dubbelbed, 'n stapelbed, 'n rusbank vir 2 en 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof vir basiese selfsorg. Die eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en lei na 'n dek met 'n braai-area.
Alle eenhede het die basiese geriewe, insluitend linne, handdoeke en gasgeisers. Gedurende die winter word gasverwarmers voorsien, en ekstra gas kan teen 'n ekstra koste aangevra word. 'n Bababed is beskikbaar teen geen ekstra koste nie. Die verblyf is goed omhein met 'n afstandbeheerde hek en oorgenoeg parkeerplek vir alle voertuie.
Elke eenheid het 'n privaat terras met berguitsigte, en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, broodrooster, yskas, stoofplaat, kombuisware en 'n ketel.
Gaste kan ook in die kuierarea onstpan. Vir gholf-entoesiaste is Clarens Gholfklub net 2,6 km ver, terwyl die Art and Wine Gallery on Main net 1 km vanaf die verblyf is. Die Caledonspoort-grenspos tussen Suid-Afrika en Lesotho is net 42k van Collett House en Lavender Cottage af.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Wolfgang Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 98
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 78 Collett Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Collett House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 78 Collett Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang