Successfully reported

Collett House

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Deon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Sal def weer gebruik, baie sentraal geleë. Plek is goed ingerig en baie sentraal. Die koolstoof is 'n wenner in die koue aand. Die gasvrou is uitstekend, niks was te veel moeite nie, sy het uit haar pad gegaan as ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wolfgang
Collett House
Baie dankie vir die mooi resensie, Deon. Dit was 'n fees om julle hier te hê, en ek hoop ons sien julle weer.

Willem K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie privaat en rustig. Baie lekker en sentraal, baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil V
1 nag
4.8
Nov 2024

Comfortable, relaxed setting, convenient for larger groups. We were a group of 18 (originally 15 but easily accommodated when 3 were added). Wolfgang was very accommodating and Yolandi was a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wolfgang
Collett House
Hello Neil, Thank you so much for the wonderful review. It was truly a pleasure to meet all of you and to be your host. We hope we will be honoured to have you again. Warm regards, Yolandi

Francois S
Kort verblyf
4.4
Jan 2025

Very comfortable. It was a very nice place. We were welcomed by the manager, and we were directly taken to our accommodation. People were very friendly, and we felt at home. Accommodation was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lourens S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jul 2025

Lekker. Ja, ons het lekker gebly; plek was presies soos geadverteer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Marthie L
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Aiden ons baie welkom laat voel. Baie lekker die uitsig en gasvryheid.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nici S
Kort verblyf
4.0
Jan 2024

Baie aangenaam. Heerlik. Vriendelike mense.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marietjie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2024

Clarens was okay, maar die karwagte was 'n oorlas gewees. Kort nuwe matrasse en stort was alles nat. Kort nuwe patio-stoele. 3 was gebreek. Plek kort instandhouding.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Wolfgang Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 78 Collett Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15a9539e7b3f5ee332aef1dbfc815f7b21511fc1591166ba6c13f4143adedac945469777719775209a3e0c3fcd8f918e6c42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 78 Collett Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.522597 28.419272
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang