Columbine Holiday Home
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Colombine Street, Ocean View Extension 9, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Columbine Holiday Home is 'n ruim selfsorg-eiendom sentraal geleë in Ocean View, Swakopmund, wat baie ruimte bied om te ontspan, wat dit ideaal maak vir 'n groot gesin of groep vriende.
Hierdie eiendom het 'n keuse van 2 opsies vir gaste.
Die Columbine Holiday Home het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Columbine 1 slaapkamer woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n slaapbank vir 1 kind in. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond en stoof, en die eenheid bied ook gratis WiFi vir gaste.
Buite kan gaste braaigeriewe geniet en toegang tot veilige motorhuise en parkeerplek van die straat af hê. Hierdie eiendom is sowat 500 m vanaf 'n winkelsentrum en mediese geriewe geleë. Die pragtige strand en die lewendige Platz Am Meer Mall is net 2,6 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gideon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Colombine Street, Ocean View Extension 9, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Columbine Holiday Home het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Colombine Street, Ocean View Extension 9, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang