Columbine Holiday Home
Beskrywing
Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n enkelslaapbank vir 1 kind in. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond en stoof, en die eenheid bied ook gratis WiFi vir gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die eienaars getref word.
Rook in die huis is verbode.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Columbine Holiday Home is 'n ruim selfsorg-eiendom sentraal geleë in Ocean View, Swakopmund, wat baie ruimte bied om te ontspan, wat dit ideaal maak vir 'n groot gesin of groep vriende. Dié eiendom bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die huis spog met 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, 'n sentrale eiland met stoele en 'n ingeboude braai insluit. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 2 net-kind-matrasse. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Buite kan gaste braaigeriewe geniet en toegang tot veilige motorhuise en parkeerplek van die straat af hê. Hierdie eiendom is sowat 500 m vanaf 'n winkelsentrum en mediese geriewe geleë. Die pragtige strand en die lewendige Platz Am Meer Mall is net 2,6 km weg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die eienaars getref word.
Rook in die huis is verbode.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Colombine Street, Ocean View Extension 9, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang