Cottage Sauvignon
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,200.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Ontvangs of partytjies is streng verbode.
Gaste van gaste is beperk tot 4 persone by Cottage Chenin en 6 persone by Cottage Sauvignon. Hulle word nie toegelaat om oornag te bly nie en moet die eiendom teen middernag verlaat.
Stiltetyd is tussen 23:00 en 10:00.
Vir alle bykomende gaste bo en behalwe die standaardbesetting:
- Volwassenes word ekstra gehef om op 'n slaapbank of 'n ekstra matras te slaap.
- 'n Maksimum van 2 kinders tot 2 jaar oud wat in 'n voorsiene bababedjie slaap, word nie ekstra gehef nie.
Die eiendomme het 'n robuuste krag-rugsteunstelsel. Tydens beurtkrag skakel die kragtoevoer outomaties oor na kragtige batterye, wat gaste toelaat om alle geriewe ononderbroke te gebruik.
Die permanente verhitte swembad by Cottage Sauvignon is beskikbaar van 1 September tot 30 April.
Cottage Chenin het nie toegang tot 'n swembad nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 7 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 6 volwassenes, 1 kind
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 23 Chateau Circle, Deurdrif, Constantia, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang