Successfully reported

Contemporary on Plantation Isle

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R2,000.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die Thesen Island Home Owners Association (TIHOA) het 'n BUPL (biometriese gebruikersbetalingsheffing) geïmplementeer. Dit kom neer op 'n ekstra fooi van R97 per gas. Ten minste 1 gas in die groep is verplig om te registreer en die fooi te betaal.
Enige ekstra gas wat registreer en die biometriese stelsel gebruik, sal ook die heffing per gas dra. Passasiers hoef nie te registreer nie, maar die name en ID-dokumente van alle groeplede moet op die groepleier se biometriese dokument ingevul word. 'n Afskrif van elke volwasse gas se ID/paspoort in die gesin/groep moet ingesluit wees.
Stiltetyd is elke dag tussen 22:00 en 06:00.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 7 950
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 7 950
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P54 Plantation Road, Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA879f3a389760afdfc01631fb1a02065cb8cccff00f097bb49ce77faf3b9e6293258327385f5c18fcb90b2691bdb8959fcc8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 950 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 P54 Plantation Road Thesen Island 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048486112922 23.05770052674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang