Coral King Room
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Slegs verblyf
Huisreëls
Let asseblief daarop dat slegs die aantal gaste wat bespreek het, die perseel mag gebruik. Klein troeteldiere is welkom teen 'n bykomende fooi, onderhewig aan vooraf reëling. Kinders word 'n bykomende fooi gehef. Indien 'n kind 2 volwassenes vergesel, moet dit vooraf gereël en met aankoms betaal word. Geen parkering op straat word toegelaat nie. Daar is slegs 1 parkeerplek per bespreking.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 71 Coral Road, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang