Coral King Room
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 71 Coral Road, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Coral King Room is op 'n privaat sekuriteitslandgoed in Blue Lagoon in Langebaan geleë en bied 'n gerieflike oornagplek aan reisigers wat knus verblyf soek.
Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Geriewe in die kamer sluit 'n haardroër, 'n TV met Netflix en WiFi in. Daar is ook 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel met tee, koffie en melk.
Die kamer is lekker naby Calypso-strand geleë, wat dit ideaal vir strandliefhebbers maak. Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan, fietsry en swem in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Benje Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 71 Coral Road, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Coral King Room het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 71 Coral Road, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang