Cornellskop Country Stay
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
- Homestead Family Holiday Home
- Selfsorg
- Comfort Cottage
- Selfsorg
- Standard Cottage for 4
- Selfsorg
Huisreëls
Die volgende word vir gaste voorsien, insluitend 'n braaier, skottelgoedwasser (The Homestead), eetgerei, breekware, kombuisgereedskap, koffie, tee, suiker, soutpeper, skoonmaakmiddels, vullissakke, badkamergeriewe, brandblusser, gratis parkering op die perseel, binnenshuise kaggel en 1 houtmandjie en vuuraanstekers, en WiFi.
Insekweerder is in die kas onder die kombuiswasbak.
Een mandjie brandhout word voorsien; bestel asseblief bykomende mandjies by u gasheer voor u inklok.
Gebruik asseblief slegs die strand-/buitehanddoeke wat voorsien word wanneer u die warm bad geniet; moenie die badkamerhanddoeke buite gebruik nie.
Ongelukke gebeur, en "dinge" breek wel – laat weet ons asseblief sodat ons dit kan vervang en verseker dat die volgende gaste ten volle gebruik maak van enige geriewe en toerusting.
Stiltye is tussen 21:00 - 06:00. Respekteer asseblief die geraasverbod.
Moet asseblief nie in die slaapkamers eet of drink nie.
Sorg asseblief ekstra vir die sleutels. Verlore sleutels sal 'n vervangingsfooi per vermiste sleutel tot gevolg hê.
Sorg asseblief vir die perseel, mure, meubels, dekor, ens.
Moet asseblief nie die meubels herrangskik nie.
Rook is verbode binne, sigaretstompies moet in die voorsiene plastiekhouer weggegooi word – moenie dit asseblief op die grond gooi nie.
Swem is op die gas se eie risiko.
Gaste moet hul eie visvangtoerusting saambring vir vang-en-vrylaat-visvang vir Tilapia.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Van Der Stel Pass Road, Cornellskop Klipdrift Farm, Bot River, 7185, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang