Cosy Corner on Thistle
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Thistle Street, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cosy Corner on Thistle is 'n heerlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die gasheer se eiendom in die lowerryke voorstad Newlands. Ideaal vir enkelreisigers of paartjies, bied dit 'n rustige en gerieflike basis om die omgewing te verken.
Hierdie oopplan-eenheid bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar vir ekstra gerief.
Die goed toegeruste kombuisie sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste kan maaltye by die etenstafel binne geniet of buite op die privaat patio ontspan. Veilige parkering op die perseel word voorsien.
Cosy Corner on Thistle is ideaal geleë naby plaaslike winkels, restaurante en gewilde besienswaardighede, wat dit 'n perfekte keuse maak vir 'n ontspannende en sentraal geleë verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 12 Thistle Street, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Thistle Street, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang