Successfully reported
+33

Cosy Home Away from Home

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 110 Athens Road, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cosy Home Away from Home is 'n verwelkomende selfsorg-vakansiehuis in Table View, Kaapstad, en is ideaal vir 'n ontspanne strandwegbreek saam met familie of vriende.

Hierdie huis bied gemaklik slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien. Maaltye kan by die etenstafel binne geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die buite-onthaalarea beskik oor 'n sitarea, 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkering is in die oprit beskikbaar. Die eiendom is gerieflik geleë naby die strand, restaurante, kafees en supermarkte.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nicole Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 110 Athens Road, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 110 Athens Road, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b26d82619e40c72a73af7b05f49fdb42cf9742cfc017fd69e42720df26061c4115b3de1d2c736e860140d8c9109e08128d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 110 Athens Road Table View 7439 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.827543149772 18.494228230372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang