Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 Sunningdale Place, Sunnyridge, East London, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cottage bied verblyf op die eienaar se perseel in die hartjie van Oos-Londen en het 'n aparte ingang. Die eenheid is geskik vir sakereisigers of 'n klein wegbreek. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Kamer met koniningrootte-bed het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.
Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Daar is ook 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.
Daar is ook 'n lieflike swembad en 'n ingeboude braai wat perfek is in die somer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Siziwe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 64 Sunningdale Place, Sunnyridge, East London, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 Sunningdale Place, Sunnyridge, East London, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang