Successfully reported

Cottage @ 49

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Juanita P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Nice one night breakaway from reality. Lovely breakaway from Gauteng. Cottage very neat and well decorated, clean and well received by the owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edrich R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig en fantasties. Ja, het ja, groot genoeg en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie gesellige tuisgaanplek. Baie lekker gebly. Bed slaap heerlik. Te alle tye op datum gehou van die kragonderbreking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Cottage @ 49
Elsabe en haar man was aangename en netjiese gaste. Hulle is enige tyd weer welkom.

Santie T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Fantastic en rustig. Ontvangs deur gasheer en gasvrou baie warm en vriendelik. Netjiese woon eenheid, privaat en gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Ons sal beslis weer daar oorslaap as ons in die toekoms weer Parys besoek. Ons oornag was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Rustig, kalmte. Baie lekker gebly, sal die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anne K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Clean and safe unit - excellent value for money. Very clean unit with safe parking and easy collection and return of keys. The bed is not extra length and both my spouse and I are tall, so that is something to consider. Overall, we had a good experience and the location was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sizwe Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Very nice. It was good; we enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Delia B
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Jul 2025

Onaangenaam! Nie aanbeveel. Foto's misleidend. Spasie beknop, beddegoed oud, stort het nog 'n gordyn. Ligging nie goed geleë.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Annemarie
Cottage @ 49
Hi Delia Jammer om te hoor jy was ongelukkig oor die plek. Die ligging hang af van wat jy wou doen in Parys. Ons is naby die winkeltjies en restaurante. Die stortgordyn is net daar om die water te keer. Kan nie deur in sit nie. Die beddehoed is onlangs vervang. As jy kyk na vorige resensies was daar nog nooit klagtes nie. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Kort Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a47bf1d4d37c9172096d030595951d1e0dc93c2a9bd356160de9802f2cef26a5d4ceebd38a951ae79c0db52107c989ef52c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 49 Kort Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.903812717852 27.453768549634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang