Successfully reported
+13

Cottage on 32

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Kragga Kamma Road, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cottage on 32 is ’n selfsorg-kothuis op die eienaar se perseel in Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth) en skuil in ’n afgeleë tuin met veilige parkeerplek.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 skakel-slaapkamers, 1 badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede kamer het ’n stapelbed. Die badkamer is langs die hoofslaapkamer en het ’n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n ontbytkroeg met stoele en die sitarea het ’n rottangsitstel en platskerm-TV met volledige DStv-kanale. Die verblyf het geen WiFi nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Leonie R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, sal weer daar bly. B. Ons was baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Baie gerieflik en veilig gevoel.
Aug 2025
Melissa K
Saam met vriende
5.0
Enjoyed every moment of it! Would definitely book again. Excellent overall service!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Allen R
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Ons het die wegbreek geniet.
Apr 2025
Isaac M
Saam met lewensmaat
5.0
Regtig 'n lekker-slaap-plek. Baie netjiese, ideale ligging en rustige area. Gasheer vriendelik.
Nov 2024
Liza N
4.8
Was slegs 4 dae in die Baai, heerlike weer en mooi strande. Sentrale verblyf. Ons was baie tevrede met die verblyf. Die matrasse was baie gemaklik en ...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Shaun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 32 Kragga Kamma Road, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cottage on 32 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Kragga Kamma Road, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfmv93vygGXqDiNdLRoN0MyuD46VZ4En1EmQgphzgr9y0c4lGvs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 32 Kragga Kamma Road Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.949423349852 25.529676093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang