Martinique Cove 13
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prince Au Drive, 13 Martinique Cove, Jeffrey's Bay, 6332, Oos-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Martinique Cove 13 bied gemaklike selfsorgverblyf in die gewilde Marina Martinique in Jeffreysbaai en spog met pragtige uitsigte oor die marina. Hierdie eenheid is 'n paar meter van die landgoed se gemeenskaplike swembad af, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n gesinsvakansie.
Hierdie grondvloer-eenheid bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en sluit 'n skakelslaapkamer in met 'n stapelbed slegs vir kinders. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer, wat ook 'n stort het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met 2 sitplekke. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure is daar 'n ruim patio met buitesitplek en braaigeriewe. Gaste kry veilige parkering vir slegs 1 voertuig binne die landgoed, en as gaste iets wil eet, is daar 'n restaurant en strand naby die woonstel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Prince Au Drive, 13 Martinique Cove, Jeffrey's Bay, 6332, Oos-Kaap
- Gaste dink Martinique Cove 13 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prince Au Drive, 13 Martinique Cove, Jeffrey's Bay, 6332, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang