Successfully reported
+23

Crimson Square 602

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Fairview Avenue, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Crimson Square 602 is 'n pragtige en bekoorlike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Woodstock. Dit is 'n wonderlike opsie vir gaste wat die Moederstad wil verken.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir altesaam 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die knus leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n koffiestasie. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met stromingsdienste. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie woonstel het lieflike uitsigte oor die area en alle gaste het volle toegang tot die dakarea wat spog met ongelooflike uitsigte oor Tafelberg, Leeukop en Seinheuwel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Vincent Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 21 Fairview Avenue, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Fairview Avenue, Woodstock, 7915, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad7193a33a9f28698f650cd0a5a5ba10bdd0c0d011009112dc3c200e232200d76a048e18052c2074bb821173badcd2f4ca71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 21 Fairview Avenue Woodstock 7915 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.930877465654 18.451560863002
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang