Successfully reported
+26

@51

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

@51 is 'n bekoorlike eiendom in Paternoster wat gerieflike verblyf bied wat ideaal is vir 'n groot groep vriende of 'n gesin.

Verblyf word gebied in 2 selfsorgwoonstelle, elk met sy eie ingange en individueel gemeubileer. Die woonstelle het elk slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuise is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik oor 'n etenstafel met stoele en brei verder uit na 'n lieflike sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die eenhede lei na 'n onderdakstoep met sitplek buite en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek bied vir ontspanning. Gaste word ook voorsien van veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek vir ekstra gerief en gemoedsrus.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Charl D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons nuwe gunsteling plak in Paternoster! GREAT Plek! Versoek vir 'n sleuteldeposito op die dag wat ons travel was ongelee. Dink nie dis nodig op die w...
Sien meer
Feb 2025
Denise D
Saam met vriende
5.0
An awesome place to stay. Very neat and tidy place. We can definitely recommend it to anyone that is looking for a great holiday.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Ransche L
5.0
Rustige kuier met alles wat ons benodig het tot ons beskikking. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is pynlik netjies. Dit was 'n plesier om daar t...
Sien meer
Jul 2024
Arlene H
Saam met vriende
4.8
Convenience spot, comfortable stay. Very enjoyable stay. House was spotless and the furniture and appliances are all new. Within walkin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Gibran M
Gesin met klein kinders
4.8
Fantastic. We enjoyed our stay. The rental was clean and looked brand new. Great facilities inside. The gas geyser had a few issues whi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Diekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 51 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink @51 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 51 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA476bbb6d419c801b45e8ee2cf17cffa6610d78e3935809b2ec6d6565c3a030bf93be466b511e7f05db844c2ef657063fa353?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 51 Visvanger Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.80899101739 17.898387
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang