Crystal View
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 35 Medburn Road, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Crystal View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel met see-uitsigte. Dié tuinwoonstel is in die nuwerwetse Kampsbaai geleë en is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese vakansie, of 'n klein gesin.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n tussenliggende slaapkamer met 'n stapelbed, asook 'n aparte gastekleedkamer met 'n toilet en wasbak. Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea, wat lei na 'n privaat tuin met lieflike see-uitsigte.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks bied 'n asemrowende randvloei-swembad met pragtige uitsigte wat gaste welkom is om te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Vicky Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 35 Medburn Road, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Crystal View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 35 Medburn Road, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang